News
WORLD OCEANS DAY 2019
World Oceans Day – 8 June The international theme for the 2019 World Oceans Day is “Gender and the Ocean.” This year’s theme serves as
ONDERSTEUN WÊRELD OMGEWINGSDAG
Wêreld Omgewingsdag – 5 Junie
Wêreld Omgewingsdag is die Verenigde Nasies se dag om wêreldwye bewusmaking en aksie aan te moedig om die omgewing te beskerm. Sedert dit in 1974 begin het, het hierdie aangeleentheid astronomies gegroei as ‘n globale platform vir publieke uitreik wat in meer as 100 lande gevier word. Die tema vir 2019, “Bekamp Lugbesoedeling” is ‘n uitroep om aksie te neem om hierdie globale krisis hok te slaan. Indien ons die verskillende tipes besoedeling verstaan en hoe dit ons gesondheid en die omgewing affekteer, sal dit ons help om stappe te neem om die kwaliteit van die lug rondom ons te verbeter.
Witsand Vlakte Marathon 2018
This exciting event took place on the 24th of November 2018 and wasn’t it a splendid event. The weather and especially the enthusiastic participants made
RIVERSDALE CELEBRATING 180 YEARS
Happy Birthday Riversdale! Celebrating 180 years on 30 August 2018. The town was named after civil commissioner Sir Harry Rivers and proclaimed a town
LEVEL 3 WATER RESTRICTIONS IS NOW IN PLACE FOR RIVERSDALE
Level 3 Water Restrictions has been implemented for Riversdale. The dam level for Korentepoortdam is at 36.4 % and Duivenhoksdam at 65 %. Gardens may