GOURITSMOND BIBLIOTEEKKOMITEE BOEKVERKOPE

GOURITSMOND – Die Gouritsmond Biblioteekkomitee hou hul jaarlikse boekverkope ten bate om nuwe boeke vir Gouritsmond Biblioteek aan te koop.

Die boekverkope sal plaasvind op 16-18 Desember 2020 vanaf 09h00 tot 17h00 te Gouritsmond Gemeenskapsaal. Daar is streng Covid-protokol in plek.

Alle navrae kan gerig word aan Ursula Oosthuizen: 028 713 7899