by Cinnapanel | Mar 17, 2017 | Article, News, Stilbaai
Om as ‘n finalis aangewys te word, het ons jou stem voor eerskomende Dinsdag, 21 Maart 2017 om 14:00 nodig. SMS “Stilbaai” na 33157. Sms’e kos R1-50. Die wendorp word op 7 Junie 2017 op Kwêla aangekondig. Die dorp met die meeste stemme word as Kwêla...