The Local Economic Development and Tourism Department of Hessequa Municipality hereby invites local small to medium enterprises to attend a workshop on capacity building, with specific focus on young entrepreneurs.

The workshop covers developing a vision for successful entrepreneurs, how to market their business to stand out, how to give authentic service that creates promoters, and how to create partnerships with established products to get more market access. These topics are absolutely crucial for businesses to succeed in today’s competitive environment.

As a bonus, entrepreneur Mawande Kondla will speak about his amazing journey to success with his well-known restaurant in the Knysna township of Khayalethu.

Where: CIVIC CENTRE, RIVERSDALE
When: TUESDAY 3 MAY 2016
Time: 09:00 – 14:00

OR

Where: CIVIC CENTRE, STILBAAI
When: WEDNESDAY 4 MAY 2016
Time: 09:00 – 14:00

Space is limited. To RSVP please email guillaume@hessequa.gov.za or contact 028 713 7829 before 28 April 2016.

Die Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme Departement van Hessequa Munisipaliteit nooi hiermee plaaslike klein to medium sake ondernemings uit om ‘n werkswinkel by te woon oor kapasiteitsbou, met die spesifieke fokus op jong entrepreneurs.

Die werkswinkel bied insig en kennis oor die ontwikkeling van ‘n visie vir suksesvolle entrepreneurs, hoe om hulle onderneming te bemark, hoe kliënte positiewe boodskappe vir besighede kan versprei, en hoe om verhoudings te kweek met gevestigde besighede om ‘n groter markaandeel te bekom.

As bonus gaan Mawande Kondla gesels oor sy pad na sukses en ondervindings met sy gewilde township restaurant in Khayalethu, Knysna.

Waar: BURGERSENTRUM, RIVERSDAL
Wanneer: DINSDAG 3 MEI 2016
Tyd: 09:00 – 14:00

OF

Waar: BURGERSENTRUM, STILBAAI
Wanneer: WOENSDAG 4 MEI 2016
Tyd: 09:00 – 14:00

Spasie is beperk. Om te bespreek stuur ‘n epos aan guillaume@hessequa.gov.za of kontak 028 713 7829 voor 28 April 2016.